Movement while learning really helps! More proof

This article appeared recently and serves to support the growing belief in the role of movement in helping learning.  It appeared in the British Journal of Sports Medicine. Students who take part in physical exercises like star jumps or running on the spot during school lessons do better in tests than peers who stick to […]

Read More

What is the best treatment for Attention Problems?

So many parents are being told that their children have concentration problems, can’t focus or show limited attention span. Along with these descriptors, they hear that their child daydreams, fails to complete tasks, loses things, fidgets excessively and so on. Seeking medical help usually results in a prescription for a stimulant drug, such as Ritalin, […]

Read More

Die “Wat – as?” Wurm: Kinderstorie om vrese en onsekerhede aan te spreek

Nellie woon saam met haar pappa en mamma en baba boetie in ʼn huis in die stad. Sy hou van speel en lag, maar soms kom pla die “Wat –as?” wurm haar. Die wurm kom fluister stories in haar oor, wat sy eintlik glad nie wil hoor! Soos toe mamma na die hospitaal moes gaan […]

Read More

Kinderstorie vir kleuters om boelie-gedrag aan te spreek

Hasie Wikkelstert Hasie wikkelstert is ‘n vrolike, opgeruimde hasie en sy stertjie wikkel aanmekaar. Hy woon saam met pappa en mamma haas in die woud en gaan elke oggend na die bosskooltjie  saam met ander diertjies. Op ‘n dag toe hasie wikkelstert vrolik skool toe huppel hak sy pootjie skielik vas aan iets en hy […]

Read More