Leesvlak 2: Enkel Boekies
Katryn en Kie is ‘n versameling van Afrikaanse leesboekies wat kinders op ‘n prettige manier leer lees. Hierdie leesboekies fokus hoofsaaklik op die basiese klanke in Afrikaans. Elke boekie fokus op ‘n ander klank.
R70.00
Category: Lekker Lees Stories (Readers)
Description
Bladsye: 20
Grootte: 125mm x 175mm
Ouderdom: Stories kan van kleins af gelees word. Leesvlak: Graad 1&2 Huistaal, Graad 3&4 EAT
Titels in die reeks: Jaap wil gaan slaap, Leen en Kees, Joop loop en droom, Die nuus oor die vuur, Mien kan sien
Be the first to review “Leesvlak 2: Enkel Boekies” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.