Sale!

Storiemuis Boek 1 (used)

R175.00

  • Share post

Description

Hierdie splinternuwe reeks bevat pragtige volkleurillustrasies en wemel van stories, ryme, liedjies en leersame elemente. Die boek word vergesel deur ‘n oudio-CD. In Boek 1 is daar syfer-

en letterpret, kleure, vorms, prentstories, geluide en rympies vir kleuters om hul eie liggaam te leer ken. Kom luister, lees en leer saam!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Storiemuis Boek 1 (used)”

Your email address will not be published.