Description
Bladsye: 36
Grootte: A4
Ouderdom: Graad 1&2 Huistaal, Graad 3&4 EAT
Beskrywing: Katryn & Kie se Aktiwiteitsboek 1 is gebaseer op leesboekies uit Leesvlak 2&3.
Kom teken vir Jaap klaar en help vir Leen om die woorde reg te skryf. Trek die pad wat Joop moet loop om by die skool te kom en kyk hoe die nuus oor die vuur versprei het. Teken ‘n mooi
tuin vir Mien se diere en kleur vir Boela boek en die boekrak in. Oefen meervoude saam met Mevrou Pou en help die seun om sy probleem op te los.
Be the first to review “Katryn & Kie: Aktiwiteitsboek 1” Cancel reply
Related products
-


Leesvlak 4: 5 Kleurvolle boekies om verdere tweeklanke / diftonge te leer
R350.00 Add to basket -

Lekker Lees Vlak 3 Boek 1+2
R180.00 Add to basket -


Leesvlak 3: 5 Kleurvolle boekies om diftong klanke te leer
R350.00 Add to basket -


Leesvlak 1: 5 Kleurvolle boekies om vokaal klanke te leer
R325.00 Add to basket




Reviews
There are no reviews yet.