Leesvlak 3: Enkel boekies
Katryn en Kie is ‘n versameling van Afrikaanse leesboekies wat kinders op ‘n prettige manier leer lees. Hierdie leesboekies fokus hoofsaaklik op die basiese klanke in Afrikaans. Elke boekie fokus op ‘n ander klank.
R70.00
Categories: Afrikaans Books, Lekker Lees Stories (Readers)
Description
Bladsye: 20
Grootte: 125mm x 175mm
Ouderdom: Stories kan van kleins af gelees word. Leesvlak: Graad 1&2 Huistaal, Graad 3&4 EAT
Titels in die reeks: Die boek in die hoek, Die vrou hou van blou, Die seun wat kreun, Die muis voel tuis, Hein ry met die trein
Be the first to review “Leesvlak 3: Enkel boekies” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.