Description
In OM DOGTERS GROOT TE MAAK bespreek Dobson inligting, benaderings, oplossings en aanbevelings gegrond op van die nuutste navorsing
deur verskeie gesaghebbende organisasies, tesame met raad wat alreeds die toets van die tyd deurstaan het.
Hy fokus op die invloed van ouers, onderwysers en portuurgroepe. Hy skryf oor dogters van alle ouderdomme en bespreek die slaggate wat beslis voorlê.
Hy bespreek selfwaarde, seksuele ontwaking, enkelouerskap, emosionele ontwikkeling en wenke hoe om dogters groot te maak.
OM DOGTERS GROOT TE MAAK sal ouers met praktiese raad bystaan in die groot verantwoordelikheid om hul dogters
beter te verstaan en effektiewe leiding aan hulle te gee.








Reviews
There are no reviews yet.