Vrolike Liedjies Volume 1
Original price was: R160.00.R150.00Current price is: R150.00.
Out of stock
Description
Vrolike liedjies is ‘n bloemryke versameling uit die skatkis van ons Afrikaanse volksmusiek.
Die genot wat hierdie tradisionele liedjies soos suikerbossie en Dis heerlike lente gee, is nie beperk tot ‘n spesiale geleetheid nie.
Sing hulle by die huis, op pad erens heen, by ‘n piekniek, om die kampvuur of op die verhoog.
Hulle skep spangees en bind jonk en oud bymekaar op ‘n baie plesierige noot.
Die uitbundige volkleur illustrasies gee lewe aan elke liedjie.
Daarom is hierdie bundel tradisionele volksmusiek perfek om die kleinspan ‘n kykie in die verlede te gee.
Volg saam met jou kind die woorde en prentjies terwyl julle saam sing en geniet
hierdie trotse voortsetting van ‘n vrolike musiektradisie.


Reviews
There are no reviews yet.