Katryn & Kie: Aktiwiteitsboek 1

R85.00

  • Share post

Description

Bladsye: 36

Grootte: A4

Ouderdom: Graad 1&2 Huistaal, Graad 3&4 EAT

Beskrywing: Katryn & Kie se Aktiwiteitsboek 1 is gebaseer op leesboekies uit Leesvlak 2&3.

Kom teken vir Jaap klaar en help vir Leen om die woorde reg te skryf. Trek die pad wat Joop moet loop om by die skool te kom en kyk hoe die nuus oor die vuur versprei het. Teken ‘n mooi

tuin vir Mien se diere en kleur vir Boela boek en die boekrak in. Oefen meervoude saam met Mevrou Pou en help die seun om sy probleem op te los.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Katryn & Kie: Aktiwiteitsboek 1”

Your email address will not be published. Required fields are marked *