Description
π OUERS en ONDERWYSERS HIER IS IETS SPESIAALS! π
Sukkel jou kind om te lees?
Of raak hulle vinnig verveeld met boeke?
π Wat as jy iets kon kry wat hulle WIL laat leesβ¦ sonder die gesukkel?
π Reading for Fun en Lekker Lees Stories is weer BESKIKBAAR β en beter as ooit!
β¨ Nuut en opgegradeer:
β’ Vars, opwindende stories wat aandag vasvang
β’ Pragtige, kleurvolle prente
β’ Pret aktiwiteite wat leer lekker maak
π‘ Hierdie boekies is spesiaal ontwerp om:
β Lees-selfvertroue te bou
β Kinders wat sukkel, te help verbeter
β Lees lekker te maak β nie βn straf nie
π En die beste deel?
Die stories is kort, eenvoudig en op jou kind se vlak, sodat hulle sukses ervaar en weer wil lees!
π Stel jou voorβ¦ jou kind wat self βn boek optel en met selfvertroue lees.
R 180 per stel van 80 stories








Reviews
There are no reviews yet.