Moet nooit stilletjies verdwyn sonder om vir jou kleuter voor te berei op jou afwesigheid nie. Alle kinders ervaar skeidingsangs op stadiums in hulle ontwikkeling en dit is dus ʼn normale grootword verskynsel. In die peuterfase is daar weer ʼn natuurlike opvlam in skeidingsangs rondom 3 jaar. Skeidingsangs kan verlig word deur ʼn konsekwente roetine…
General articles pertaining to healthy development of children
In consultations with children and their families it has come under my attention that bullying or peer victimization is a very real and persistent problem in the lives of many school aged children of our communities. This fact is in accordance with global research, which shows a dramatic increase in bullying and violent behavior among…
I would like to share a few ideas and facts on the importance of introducing textured foods to your baby’s diet and speech development. My daughter is nearly six and is a lively chatterbox who loves words and her own voice; she has excellent speaking skills for her age. She also loves to eat. It…
In my konsultasies met kinders en ouers van die omgewing het dit onder my aandag gekom dat boeliegedrag in skole toenemend ‘n baie ernstige probleem is in die lewens van baie skoolkinders. Hierdie b evinding is in ooreenstemming met globale navorsing, wat dui op ‘n dramatiese toename in boeliegedrag onder skoolkinders. Boeliegedrag behels die onvanpaste…
Showing all 4 posts